Spreuke 2:7-8

Spreuke 2:7-8 DB

Hy gaar arms vol wysheid vir die gelowige op. Dit is net vir ons bedoel vir wie die Here liefhet. Soos ’n skild sal dit ons teen slegte dade beskerm. Dit sal ons aanspoor om gelukkig te leef. Al die spreuke sal jou leer hoe om reg op te tree. Jy sal sommer lus wees om reg te leef.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 2:7-8