Spreuke 25:21-22

Spreuke 25:21-22 AFR20

As jou vyand honger is, gee hom brood om te eet, en as hy dors is, gee hom water om te drink; want jy stapel vurige kole op sy kop, en die HERE sal jou beloon.