Spreuke 25:21-22

Spreuke 25:21-22 DB

As jou vyand honger is, gee hom kos. As hy dors is, gee hom iets om te drink. Dit sal hom sagmaak. Hy sal jammer wees oor alles wat hy aan jou gedoen het. En die Here sal ook lief wees vir jou.