Psalms 94:14

Psalms 94:14 AFR20

Ja, die HERE sal sy volk nie in die steek laat nie; sy erfdeel sal Hy nie laat vaar nie.