Psalms 94:14

Psalms 94:14 DB

Die Here sal nooit die rug vir sy kinders draai nie. Mense wat aan Hom behoort, sal Hy nooit in die steek laat nie.