Romeine 1:22-23

Romeine 1:22-23 AFR20

Alhoewel hulle beweer dat hulle wys is, het hulle dwaas geword. Hulle het naamlik die heerlikheid van die onsterflike God verruil vir 'n afbeelding soos dié van 'n sterflike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:22-23