ROMEINE 1:22-23

ROMEINE 1:22-23 AFR83

Hulle gee voor dat hulle verstandig is, maar hulle is dwaas. In die plek van die heerlikheid van die onverganklike God stel hulle beelde wat lyk soos 'n verganklike mens of soos voëls of diere of slange.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:22-23