Hooglied 4:16

Hooglied 4:16 AFR20

Steek op, noordewind, kom, suidewind, waai deur my tuin, laat die geur van sy speserye versprei. Laat my liefste na sy tuin kom en sy heerlike vrugte eet.