Geseënd is God, die Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting; wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in enige verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word. Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ook ons troos oorvloedig deur Christus.
Lees 2 Korintiërs 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Korintiërs 1:3-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's