Deuteronomium 31:6

Deuteronomium 31:6 CAB23

Wees sterk en vol moed, bevrees nie en wees nie vir hulle bevrees nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou gaan; Hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie.