Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 51:3-4

Psalms 51:3-4 CAB23

Want ek erken my oortredinge, en my sonde is altyd voor my. Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in U oë, sodat U geregverdig kan word as U spreek, en duidelik kan wees as U oordeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 51:3-4