I SAMUEL 21:12-13

I SAMUEL 21:12-13 AFR53

En Dawid het hierdie woorde ter harte geneem en baie bevrees geword vir Agis, die koning van Gat. Daarom het hy hom voor hulle oë kranksinnig aangestel en hom mal gehou onder hulle hand en op die deure van die poort gekrap en sy speeksel in sy baard laat afloop.