II KONINGS 5:1

II KONINGS 5:1 AFR53

EN Naäman, die leërowerste van die koning van Aram, was 'n groot man voor sy heer en hoog in aansien; want deur hom het die HERE aan die Arameërs 'n oorwinning gegee; en die man was 'n dapper held, maar melaats.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KONINGS 5:1