EFÉSIËRS 1:7-8

EFÉSIËRS 1:7-8 AFR53

In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand