SPREUKE 1:32-33

SPREUKE 1:32-33 AFR53

Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde; maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik vir die onheil.