PSALMS 68:19

PSALMS 68:19 AFR53

U het opgeklim na die hoogte, U het gevangenes weggevoer, U het geskenke geneem onder die mense; ja, ook wederstrewiges om daar te woon, o HERE God!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 68:19