Eksodus 26:18-21

Eksodus 26:18-21 DB

Maak twintig panele vir die suidelike muur van die tent. Jy moet ook 40 voetstukke van silwer maak om onder die panele te sit. “Die muur van die tent aan die oorkant wat noord front, bestaan ook uit twintig panele met 40 voetstukke, twee onder elke paneel.