EKSODUS 26:18-21

EKSODUS 26:18-21 NLV

Maak twintig panele vir die suidelike muur van die tabernakel. Dit moet op 40 voetstukke van silwer pas. Onder elke paneel moet twee voetstukke kom. Aan die noordekant kom ook twintig panele. Vir hulle moet daar ook 40 voetstukke van silwer wees, twee onder elke paneel.