“Maak twintig rame vir die raamwerk aan die suidekant, die regterkant van die tabernakel. Verder moet jy veertig silwervoetstukke maak om onder die twintig rame te sit, twee voetstukke onder elke raam by sy twee tappe. “Vir die ander kant van die tabernakel, die noordekant, moet daar ook twintig rame wees. Vir hulle moet daar ook veertig silwervoetstukke wees, twee voetstukke onder elke raam.
Lees EKSODUS 26
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: EKSODUS 26:18-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's