Hebreërs 11:28

Hebreërs 11:28 DB

Hy het vir die Israeliete gesê om die paasfees te vier en bloed aan hulle deure te smeer, want hy het die Here vertrou. Hy het geweet dat die oudste kinders van Israel nie daardie nag sou doodgaan wanneer al die ander oudste kinders in Egipte doodgaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 11:28