Jeremia 40:3-4

Jeremia 40:3-4 DB

Dit is presies wat nou gebeur. Hulle het verkeerde dinge gedoen waarvan die Here net mooi niks hou nie. Hulle steur hulle ook nie aan wat Hy van hulle verwag nie. Ek gaan nou jou boeie afhaal en dan is jy vry. Jy is meer as welkom om saam met my na Babel toe te gaan. Ek sal goed vir jou sorg. Maar as jy verkies om hier in Jerusalem te bly, is dit ook goed. Jy is nou vry om te gaan net waar jy wil in die land.”