Job 24:22-24

Job 24:22-24 DB

“Maar die Here is baie sterk. Hy raak ontslae van die vername mense. Hulle dink dalk dat hulle uitgestyg het, maar hulle lewe is nie seker nie. Die Here kan hulle miskien laat voel dat hulle veilig is, maar Hy hou fyn dop hoe hulle lewe. Hulle is nou vir ’n rukkie op die kruin van die golf. Belangrike mense! Maar in ’n oogwink kan dit verby wees met hulle. Dan kom hulle hard af aarde toe en gaan net soos ander mense dood. Hulle word soos koring afgesny.