Markus 2:27-28

Markus 2:27-28 DB

Jesus beklemtoon toe weer: “God het die sabbat vir mense gegee om te geniet soos God dit bedoel het. Mense moenie allerhande reëls maak om die sabbat ’n belangriker dag te probeer maak as wat dit is nie. Dit gaan in die eerste plek oor mense en nie oor die sabbat nie. Die Seun van die mens het volle seggenskap oor die sabbat. Daarom kan Ek sê wat op die sabbat mag gebeur en wat nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 2:27-28