MARKUS 2:27-28

MARKUS 2:27-28 AFR83

Jesus het verder vir hulle gesê: “Die sabbatdag is vir die mens gemaak en nie die mens vir die sabbatdag nie. Daarom is die Seun van die mens Here óók oor die sabbat.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 2:27-28