Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 51:3-4

Psalms 51:3-4 DB

God, wees my genadig. U het tog u kinders baie lief. Vergewe my al my sonde omdat U u kinders oorlaai met arms vol liefde. Vat my verkeerde dade baie ver van my af weg. Delg die skuld van my sondes uit. Maak my skoon omdat my sondes my vuilgesmeer het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 51:3-4