DEUTERONOMIUM 23:21

DEUTERONOMIUM 23:21 AFR83

“Wanneer jy 'n gelofte aflê teenoor die Here jou God, moet jy nie traag wees om dit na te kom nie, anders sal die Here jou God jou tot verantwoording roep en sal jy skuldig wees.