JAKOBUS 2:18

JAKOBUS 2:18 AFR83

Maar iemand kan miskien sê: “Die een het die geloof en die ander het die dade.” Goed, wys dan vir my jou geloof wat sonder dade is, en ek sal jou my geloof wys uit my dade.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 2:18