SPREUKE 3:5-6

SPREUKE 3:5-6 AFR83

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.