Wees DapperVoorbeeld

Wees Dapper

DAG 8 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat beteken dit om “al jou kragte in te span in die goeie wedloop van die geloof?” Hoe span jy al jou kragte in? 

2. Buiten God, op watter dinge vertrou jy?  Hoe verg dit dapperheid om die Here te vertrou?

3. Hoekom kan dit uitputtend of frustrerend wees om goed te doen? Ons is geskape om goeie dade te doen. Hoe behoort hierdie waarheid alles wat jy doen te beïnvloed? Wat beteken God se goedheid vir jou lewe?

4. Wat maak vergifnis moeilik? Hoekom dink jy word daar in die Bybel soveel klem daarop gelê om ander te vergewe? 

5. Skryf jou vrese neer. Watter waarhede oor God beveg hierdie vrese? Op watter spesifieke maniere help die Vader, Seun en Heilige Gees jou?  

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Wees Dapper

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com