Handelinge Van BekeringVoorbeeld
![Acts of Repentance](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F160%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Aan watter kant is jy? Jesus vra hierdie vraag in Lukas 13:1-8. Is jy aan die regte of die verkeerde kant? Die regte kant lei tot die ewige lewe, terwyl die verkeerde kant na vernietiging lei. Jesus se boodskap is eenvoudig: jy hoef jou slegs van jou sonde te bekeer om 'n nuwe lewe te hê. Indien jy jouself nie bekeer nie sal jy verlore gaan. God wil geeneen van ons uitskakel nie, maar het ons lief en wil ons sien vrug dra. Watter vrug bring jy nou voort in jou lewe? Watter sonde het jy nodig om te bely om sodoende die tipe vrug te dra wat God sal behaag?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Acts of Repentance](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapistaging.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans-staging%2F160%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Bekering is die belangrikste besluit wat ons neem wanneer ons Christus aanneem as ons persoonlike Saligmaker. Bekering is ons aksie en vergifnis is die reaksie van God vanuit sy volmaakte liefde vir ons. Gedurende hierdie 5-dag leesplan sal jy 'n daaglikse Skrifgedeelte ontvang, saam met 'n kort toewyding wat ontwikkel is om jou beter te laat verstaan hoe belangrik jou wandel met God is.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv