Handelinge Van BekeringVoorbeeld

Bekering lei tot vergifnis. Ons bekeer en God vergewe. Bekering en vegifnis is nie moeilike begrippe nie. Bekering is ons aksie en vergifnis is die reaksie van God uit Sy liefde vir ons. Alhoewel die verwerking eenvoudig is, is die krag van God se vergifnis onverklaarbaar. God se vergifnis verbloem alle donkerte in ons lewens en bring ons in die lig, ongeag watter sonde ons begaan het. God se vergifnis dek ALLE sonde, insluitend joune. Hoe het die verlossende krag van God se vergifnis jou lewe beïnvloed en verander?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Bekering is die belangrikste besluit wat ons neem wanneer ons Christus aanneem as ons persoonlike Saligmaker. Bekering is ons aksie en vergifnis is die reaksie van God vanuit sy volmaakte liefde vir ons. Gedurende hierdie 5-dag leesplan sal jy 'n daaglikse Skrifgedeelte ontvang, saam met 'n kort toewyding wat ontwikkel is om jou beter te laat verstaan hoe belangrik jou wandel met God is.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv