Ervaar God se HernuwingVoorbeeld

Experiencing God's Renewal

DAG 1 VAN 5

Om 'n nuwe skepping in Christus te wees beteken dat jy vernuwe is. Die ou sondige persoon wat jy was is weg as gevolg daarvan dat jy volkome vernuwe is deur Christus. Inderwaarheid, kan die woord "vernuwe" verklaar word as "om te verander in iets nuuts en anders, iets beters." Dit som regtig op wat vernuwing in Christus beteken deurdat ons in iets anders hermaak is. Vir sommige van ons mag dit 'n redelike stryd gewees het om die ou sondige self te verwyder en ons lewe volkome te herbou. Dit mag steeds 'n stryd wees, maar weet dit: as jy standvastig bly in jou verhouding met God, sal Hy voortdurend in jou lewe werk om jou te vernuwe en jou te bevry van die vlekke van sonde wat jou voortdurend mag teister.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Experiencing God's Renewal

Om 'n nuwe skepping in Christus te wees beteken dat ons gedurig deur Hom vernuwe word. God vernuwe ons verstand, wil en liggaam. Hy vernuwe selfs ons doel. Gedurende hierdie 5-dag leesplan, sal jy dieper delf in wat God se Woord sê oor vernuwing. Jy sal elke dag 'n Bybelleestuk en 'n kort geestelike stukkie kry wat jou sal help om te reflekteer op die verskillende maniere waarop ons God se vernuwing kan ervaar.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv