Woorde Maak SaakVoorbeeld

Woorde Maak Saak

DAG 29 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Hoekom maak gebed saak? Watter effek het Daniël se gebede gehad?

2. Wanneer is dit 'n goeie besluit om stil te bly, volgens die verse wat ons gelees het?

3. Hoe het jy die waarheid van Spreuke 16:24 in jou lewe ervaar? ("Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.") Wie het woorde soos "heuning" teenoor jou gespreek? Wat het hulle gesê? Hoe het dit jou laat voel? 

4. Hoe kan jy jou stem ten goede in jou wêreld gebruik? 

5. Noem drie dinge waarvoor jy vandag dankbaar is. Hoekom is dit belangrik om doelgerig te wees in jou dankbaarheid en lofprysing? 

Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Woorde Maak Saak

In hierdie studie gaan ons in God se Woord delf en leer wat Hy sê oor die woorde wat ons teenoor onsself en ander spreek en woorde wat die wêreld verander. Ons sal leer om God en ander te eer met ons woorde. Ons bid dat hierdie studie vir ons diepe insig sal gee oor hoe ons woorde kan spreek wat lewe gee en lewens verander.

More

Ons wil graag vir Love God Greatly Afrikaans bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.lovegodgreatly.com