Bible App logo
Soek-ikoon

Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.Voorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 33 VAN 42

Ons ondersteun die plaaslike gemeente deur die tiendes. Regdeur die Bybel vra God ons om 'n tiende aan Hom te gee, wat 10% van ons verdienste is. In werklikheid is die enigste plek waar God ons vra om Hom te toets in Maleagi 3, deur die tiende.

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank LifeChurch.tv for creating this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv