Geloof Bo VolmaaktheidVoorbeeld

Memoriseervers:
Hagar het toe die Naam van die Here wat daar met haar gepraat het, aangeroep en gesê: “U is 'n God wat my sien, hier het ek Hom gesien wat my gesien het.”
Genesis 16:13
Uitdaging vir die week:
Skryf hierdie week aspekte neer van God se karakter wat in ons Skrifgedeeltes geopenbaar word. Is daar nuwe of onbekende karaktereienskappe van God wat jy beter wil verstaan? Vra God om jou begrip van sy karakter te vergroot. Doen hierdie week ekstra studie oor ‘n aspek van God se karakter wat vir jou nuut of onbekend is.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wat vra God van ons? Dis ‘n vraag waarmee ons almal worstel. Al wat God vra is dat ons glo. "Geloof Bo Volmaaktheid" ondersoek die geloofslewens van Abram (later Abraham genoem) en sy seun Isak. Hulle was nie volmaak nie. Daar was talle oomblikke toe hulle dade nie met hulle geloof gestrook het nie. Abram het op die Here vertrou en die Here het hom as regverdig gereken. (Genesis 15:6)
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/