Woord Vir VandagVoorbeeld

Woord Vir Vandag

DAG 1 VAN 10

Psalm 42:6b

"Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!"

- Die grootste vreugde is om te weet dat God met ons is, ten spyte van die storm.

- As Hy met ons is, kan ons weet dat ons alles het wat ons benodig.

- Jy sal weer rede hê om die Here te loof terwyl jy aanhou om op Hom te vertrou.

- Moenie tou opgooi nie en moenie wanhoop nie — hoop en vertrou op Hom, Hy sal met jou wees.

Gebed: Vader, dankie dat U nou hier by my is. U teenwoordigheid is hier en daarom sal ek nie twyfel en vrees nie, maar ek sal hoop en glo. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Woord Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe