Woord Vir VandagVoorbeeld
Exodus 14:13
"Wees nie bevrees nie, staan vas en aanskou die verlossing van die Here wat Hy vandag vir julle sal bewerk; …"
- Soms moet ons net in geloof staan en God vir 'n wonderwerk vertrou.
- Hierdie tye moet ons geloof groter as ons vrees wees.
- Ons kan kies om te glo en God te vertrou, of ons kan voor vrees swig.
- Vrees maak ons terneergedruk, maar geloof hef ons op en maak die deur vir 'n wonderwerk oop.
Gebed: Vader, Ek sal nie vrees of twyfel nie, maar ek sal kies om vertroue en geloof in U en in u onfeilbare liefde teenoor my te hê. Ek sal vasstaan en ek sal die deurbraak sien, wat U vir my wil gee. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe