Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!Voorbeeld

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

DAG 13 VAN 20

Wie Ek?

Hoe het die persoon/mense op die aankoms gereageer?

Hoekom dink jy het hulle op so ’n manier op God gereageer?


Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.

More

Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Joanna Parsons en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: https://www.nbs2go.com/afrikaans-afrikaans