Die God Wat HerstelVoorbeeld

Die God Wat Herstel

DAG 23 VAN 29

Memoriseervers:

"Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie."

Lukas 1:32-33

Uitdaging vir die Week:

Toe die Engel aan Maria vertel dat sy met die Messias swanger sal word, het sy geglo. Sy het nagedink oor alles wat besig was om te gebeur terwyl sy voorberei het op die koms van Christus. Hoe berei jy voor om die koms van Christus met Kersfees te vier? Hoe berei jy jou voor vir die koms van Christus wanneer Hy terugkeer?

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Die God Wat Herstel

Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugde omdat ons ons hoop op Hom stel. Hierdie Bybelstudie neem ons deur die Adventstyd, ‘n tydperk van wag en groot verwagting op die koms van ons ewige Koning.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans