Die Beloofde MessiasVoorbeeld

Die Beloofde Messias

DAG 23 VAN 29

Memoriseervers:

"Hy is die “ja” van God, die “ja” op al die beloftes van God. Daarom is dit ook deur Christus dat ons tot eer van God daarop “Amen” sê." 2 Korintiërs 1:19b–20

Uitdaging vir die week:

Hierdie week se memoriseervers vertel ons dat al God se beloftes “ja” is in Hom. Ons sien die “ja” van God se beloftes deur Jesus Christus. As gevolg hiervan kan ons vol vertroue wees dat God voortgaan om al sy beloftes na te kom, selfs dié wat nog beantwoord moet word. Ruim hierdie week tyd in om die maniere waarop God sy beloftes in jou lewe vervul het, neer te skryf en met ander te deel.

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Die Beloofde Messias

Wanneer God ‘n belofte maak, het Hy reeds ‘n plan om dit gestand te doen. Sy grootste belofte, om vir ons ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde te red, word bewys deur die lewe, dood en opstanding van Jesus. In hierdie studie gaan ons dieper delf in die spesifieke messiaanse beloftes wat God aan sy volk gemaak het en hoe Jesus elkeen van hierdie beloftes vervul het.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.loveGodgreatly.com