EsterVoorbeeld

Oordenkingsvrae:
1. Koningin Vasti het standpunt ingeneem en dit het haar die kroon gekos. Wat leer ons van haar na aanleiding van haar besluit?
2. Hoe het koning Ahasveros se trots hom beïnvloed om ‘n verkeerde besluit te neem? Wat was hy eerder veronderstel om te doen?
3. Hoe het die koning se besluit die res van sy koninkryk beïnvloed?
4. Volgens Ester 2:1, dink jy koning Ahasveros het berou gehad oor sy besluit?
5. Hoe beleef jy God se sorgsaamheid in hierdie week se verse?
Aangaande hierdie leesplan

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans
Verwante Leesplanne

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Vreemdeling Tot Volgeling

Alles wat jy moet weet oor GEBED: Vrae & Antwoorde

Wees 'n betroubare persoon

Lydenstydgids vir Jong Volwassenes - Wys My die Weg

'n Tyd van Weeklaag - roep om hulp vir vervolgde Christene

Oorvloedige Lewe in Die Pelgrims Psalms

Nooit In Die Steek Gelaat Nie - Die Verhaal van Eksodus

Stories uit die eresaal
