1
JOHANNES 15:5
Nuwe Lewende Vertaling
“Ek is die druiwestok, julle is die lote. Wie aan My verbonde bly en Ek aan hulle, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.
Vergelyk
Verken JOHANNES 15:5
2
JOHANNES 15:4
Julle moet aan My verbonde bly soos Ek aan julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as dit nie aan die druiwestok verbind bly nie, en só julle ook nie as julle nie aan My verbonde bly nie.
Verken JOHANNES 15:4
3
JOHANNES 15:7
As julle aan My verbind bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry.
Verken JOHANNES 15:7
4
JOHANNES 15:16
Dit is nie julle wat My uitgekies het nie, maar Ek wat julle uitgekies het om julle in staat te stel om te gaan vrugte dra, vrugte wat sal hou. Só sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra.
Verken JOHANNES 15:16
5
JOHANNES 15:13
Niemand het ’n groter liefde as hierdie nie: dat iemand sy lewe opoffer ter wille van sy vriende.
Verken JOHANNES 15:13
6
JOHANNES 15:2
Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af. Elkeen wat egter vrugte oplewer, snoei Hy sodat dit nog meer vrugte kan dra.
Verken JOHANNES 15:2
7
JOHANNES 15:12
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefgehad het.
Verken JOHANNES 15:12
8
JOHANNES 15:8
Dit is juis hierin dat my Vader verheerlik word, dat julle baie vrugte oplewer en my dissipels is.
Verken JOHANNES 15:8
9
JOHANNES 15:1
“Ek is die ware druiwestok en my Vader is die tuinier.
Verken JOHANNES 15:1
10
JOHANNES 15:6
Wie nie aan My verbind bly nie, word weggegooi soos ’n loot en verdroog. Hulle maak gewoonlik sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur en dit verbrand.
Verken JOHANNES 15:6
11
JOHANNES 15:11
Dit het Ek vir julle gesê sodat julle my blydskap mag ervaar en julle blydskap volkome kan wees.
Verken JOHANNES 15:11
12
JOHANNES 15:10
As julle my opdragte gehoorsaam, sal julle aan my liefde verbonde bly, net soos Ek ook die opdragte van my Vader gehoorsaam het en aan sy liefde verbonde gebly het.
Verken JOHANNES 15:10
13
JOHANNES 15:17
Ek gee aan julle dié opdrag: julle moet mekaar liefhê.”
Verken JOHANNES 15:17
14
JOHANNES 15:19
As julle uit die wêreld ontstaan het, sou die wêreld julle as sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie uit die wêreld ontstaan het nie, maar Ek julle uitgekies het uit die wêreld – daarom haat die wêreld julle.
Verken JOHANNES 15:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's