1
MATTEUS 9:37-38
Nuwe Lewende Vertaling
Daarop sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die werkers is min. Hierdie oes is die Here s’n. Vra Hom dan om werkers vir sy oesland te voorsien.”
Vergelyk
Verken MATTEUS 9:37-38
2
MATTEUS 9:13
Gaan leer wat dit beteken as die Skrifwoord sê: ‘Ontferming is vir My baie belangriker as offerandes.’ Ek het gekom om sondaars na die koninkryk te nooi, nie mense wat dink dat hulle alreeds goed genoeg is nie.”
Verken MATTEUS 9:13
3
MATTEUS 9:36
Toe Jesus na die baie mense kyk, het Hy ontroerd geraak oor hulle seerkry en weerloosheid. Hulle was soos skape sonder ’n wagter.
Verken MATTEUS 9:36
4
MATTEUS 9:12
Toe Jesus dit hoor, sê Hy: “Gesonde mense het die dokter nie nodig nie; die siekes wel.
Verken MATTEUS 9:12
5
MATTEUS 9:35
Jesus het deur al die dorpe en kleiner plekkies rondbeweeg. Hy het die mense in hulle sinagoges onderrig, die Goeie Nuus van God se koningsheerskappy aangekondig en elke siekte en kwaal onder die volk gesond gemaak.
Verken MATTEUS 9:35
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's