1
MARKUS 2:17
Nuwe Lewende Vertaling
Toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: “Gesonde mense het die dokter nie nodig nie – die siekes wel. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.”
Vergelyk
Verken MARKUS 2:17
2
MARKUS 2:5
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde man: “My seun, jou sondes word vergewe.”
Verken MARKUS 2:5
3
MARKUS 2:27
Toe sê Hy vir hulle: “Die Sabbat is daar ter wille van die mens – nie die mens ter wille van die Sabbat nie.
Verken MARKUS 2:27
4
MARKUS 2:4
As gevolg van die baie mense kon hulle hom nie tot by Jesus bring nie. Daarom het hulle ’n gat deur die dak bokant Jesus se kop gemaak. Toe laat hulle die mat waarop die sieke gelê het, deur die dak sak.
Verken MARKUS 2:4
5
MARKUS 2:10-11
Ek gaan nou vir julle bewys dat Ek, die Seun van die Mens, die gesag het om sondes op aarde te vergewe.” Daarop sê Jesus vir die verlamde man: “Ek beveel jou, staan op, vat jou mat en gaan na jou huis toe!”
Verken MARKUS 2:10-11
6
MARKUS 2:9
Wat is makliker – om vir die verlamde te sê: ‘Jou sondes word vergewe,’ of om te sê: ‘Staan op, tel jou bed op en loop’?
Verken MARKUS 2:9
7
MARKUS 2:12
Net daar het die man opgespring, sy mat geneem en voor almal se oë buitentoe gegaan. Hulle was almal verstom en het God geprys en uitgeroep: “So iets het ons nog nooit tevore gesien nie!”
Verken MARKUS 2:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's