1
PSALMS 105:1
Nuwe Lewende Vertaling
Dank die HERE, maak sy Naam bekend! Maak sy dade bekend aan die nasies.
Vergelyk
Verken PSALMS 105:1
2
PSALMS 105:4
Vra na die HERE en sy krag, hou aan om Hom te soek.
Verken PSALMS 105:4
3
PSALMS 105:3
Roem sy heilige Naam. Wees bly, dienaars van die HERE!
Verken PSALMS 105:3
4
PSALMS 105:2
Sing vir Hom, sing tot sy eer! Vertel van sy wonderdade aan almal.
Verken PSALMS 105:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's