1
PSALMS 11:7
Nuwe Lewende Vertaling
Want die HERE is regverdig en het regverdige dade lief. Hulle wat doen wat reg is, sal Hom sien.
Vergelyk
Verken PSALMS 11:7
2
PSALMS 11:4
Maar die HERE is in sy heilige tempel; die HERE se troon is in die hemel. Noukeurig kyk Hy na elke ding. Hy toets die mensdom.
Verken PSALMS 11:4
3
PSALMS 11:5
Die HERE toets die regverdiges, maar Hy haat die goddeloses en dié wat geweld liefhet.
Verken PSALMS 11:5
4
PSALMS 11:3
Wanneer die fondamente van wet en orde inmekaartuimel, wat kan die regverdiges dan doen?”
Verken PSALMS 11:3
5
PSALMS 11:1
Ek vertrou op die HERE vir beskerming. Hoe kan julle vir my sê: “Vlug na die berge soos ’n voël!
Verken PSALMS 11:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's