1
PSALMS 112:7
Nuwe Lewende Vertaling
Vir slegte tyding is hy nie bang nie: hy is gerus, hy vertrou op die HERE.
Vergelyk
Verken PSALMS 112:7
2
PSALMS 112:1-2
Prys die HERE! Geseënd is hy wat die HERE dien, hy wat met groot vreugde sy gebooie onderhou. Sy kinders sal magtig wees op aarde; die nageslag van die opregte sal geseën wees.
Verken PSALMS 112:1-2
3
PSALMS 112:8
Hy voel veilig en is sonder vrees en sien die neerlaag van sy vyand.
Verken PSALMS 112:8
4
PSALMS 112:4
Vir die opregte skyn die lig te midde van die duisternis. Hy is genadig, barmhartig en getrou.
Verken PSALMS 112:4
5
PSALMS 112:5
Dit gaan goed met die mens wat vrygewig is en uitleen, wat sy sake in billikheid bedryf.
Verken PSALMS 112:5
6
PSALMS 112:6
Die regverdige sal nie struikel nie, en sal altyd onthou word.
Verken PSALMS 112:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's