1
PSALMS 34:18
Nuwe Lewende Vertaling
Wanneer mense roep om hulp, hoor die HERE. Uit al hulle moeilikhede red Hy hulle.
Vergelyk
Verken PSALMS 34:18
2
PSALMS 34:4
Kom verheerlik die HERE saam met my; laat ons saam sy Naam prys.
Verken PSALMS 34:4
3
PSALMS 34:19
Die HERE is naby dié wat hartseer is. Hy help hulle wat geestelik stukkend is.
Verken PSALMS 34:19
4
PSALMS 34:8
Want die Engel van die HERE hou wag oor almal wat Hom dien, en Hy red hulle.
Verken PSALMS 34:8
5
PSALMS 34:5
Ek het tot die HERE gebid en Hy het my geantwoord, Hy het my bevry van alles waarvoor ek bang is.
Verken PSALMS 34:5
6
PSALMS 34:17
Maar die HERE tree op teen hulle wat kwaad doen en verwyder die herinnering aan hulle op die aarde.
Verken PSALMS 34:17
7
PSALMS 34:7
Hierdie ellendige mens het geroep, en die HERE het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered.
Verken PSALMS 34:7
8
PSALMS 34:14
Hy moet sy tong weerhou van kwaad en sy lippe om leuens te vertel.
Verken PSALMS 34:14
9
PSALMS 34:13
Wie is die mens wat ’n lang lewe begeer, wat baie goeie dae begeer?
Verken PSALMS 34:13
10
PSALMS 34:15
Vermy die kwaad en doen wat goed is. Soek vrede en streef dit na.
Verken PSALMS 34:15
11
PSALMS 34:3
Ek sal net in die HERE roem. Die nederiges sal dit hoor en bly wees.
Verken PSALMS 34:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's