1
Psalms 145:18
Bybel vir almal
Die Here is naby almal wat tot Hom bid, almal wat eerlik tot Hom bid.
Vergelyk
Verken Psalms 145:18
2
Psalms 145:8
Die Here is genadig, Hy is goed vir mense wat swaarkry, en Hy is geduldig. Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Verken Psalms 145:8
3
Psalms 145:9
Die Here is goed vir almal, Hy is goed vir almal wat Hy gemaak het, vir almal wat swaarkry.
Verken Psalms 145:9
4
Psalms 145:3
Die Here is groot, al die mense moet Hom prys. Niemand weet hoe groot Hy is nie.
Verken Psalms 145:3
5
Psalms 145:13
U sal altyd Koning wees, U sal oor al die geslagte regeer.
Verken Psalms 145:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's