1
Jesaja 26:3
Die Bybel 2020-vertaling
'n Standvastige gesindheid sal U in volkome vrede bewaar, omdat daar op U vertrou word.
Vergelyk
Verken Jesaja 26:3
2
Jesaja 26:4
Vertrou te alle tye op die HERE, want die HERE, die HERE is 'n ewige rots.
Verken Jesaja 26:4
3
Jesaja 26:9
Met my hele wese smag ek na U in die nag, ja, my gees in my binneste soek na U. Want wanneer u oordele die aarde tref, leer die bewoners van die wêreld wat reg is.
Verken Jesaja 26:9
4
Jesaja 26:12
HERE, U beskik vir ons vrede; ja, ook alles wat ons vermag het, het U vir ons bewerk.
Verken Jesaja 26:12
5
Jesaja 26:8
Selfs op die pad van u oordele, HERE, het ons op U gewag. U Naam, u gevierde Naam, was ons hartsverlange.
Verken Jesaja 26:8
6
Jesaja 26:7
Die paaie van regverdiges is gelyk; reguit is die weë van regverdiges wat U vir hulle skoonmaak.
Verken Jesaja 26:7
7
Jesaja 26:5
Ja, dié wat hoog woon, die ontoeganklike stad, laat Hy tuimel. Hy haal haar neer, Hy haal haar tot die grond toe neer – Hy gooi haar neer tot in die stof.
Verken Jesaja 26:5
8
Jesaja 26:2
Maak oop die poorte, sodat 'n regverdige nasie kan ingaan, hulle wat getrou bly!
Verken Jesaja 26:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's